So gaan julle mense nog guilds maak?
Printable View
So gaan julle mense nog guilds maak?
Of moet ek maar die engrish guilds join?
Join ons nou!
PVP/PVE SA guild.
Naam: We raid naked.
Faction: Horde
Realm: Sargeras (MOP)
Whisper puck, ephesian, mikkipal, enchantress, holys or mikkisham ingame.
What is love? :D
Wat raid julle nogals :P?
Daars blykbaar net 1 dungeon / raid --- En daars world bosses
Ek sal julle opspoor as ek eendag kaal genoeg is om saam te raid :3
hey hierdie gilde het 'n paar spelers afrikaans
(sorry if made mistake 2n language)
http://forum.warmane.com/showthread....ght=night+raid