How come we don't have out own group? Who here agrees we need our own group?
Hoekom is dit ons het nie ons eie groep nie? Wie hier stem ook saam dat ons ook 'n groep kort?
Printable View
How come we don't have out own group? Who here agrees we need our own group?
Hoekom is dit ons het nie ons eie groep nie? Wie hier stem ook saam dat ons ook 'n groep kort?
Well what purpose would it serve though ?
We do have our own forum section.
People are split over realms and gameplay, quite small part of active community.
Good point, there really isn't a purpose.
Goeie Punt daar beet oom,,,!!!! Ek speel op Frostwolf Ally Chars is Pekapa Jimmihendrix Ibeans Horde Arx Afternoon Locktrainer Lolmaster..!!!
horde guild here check my post boys and girls
1ste van alles meester Afrikaans mense is sleg in alby pvp en pve so ek doubt dat ons n guild sal he of enig iets van die soor
Frostwolf- Brahfist
Veldo you kan nie meer verkeerd wees nie. Op Icecrown is ek a GM vir n bo-baas guild wat goed is in alby PvE en PvP. Selfde gaan vir my guild op Frostwolf.