Lordaeron Horde Afrikaanse Guild
Hi Almal,
Ons het `n Afrikaanse sosiale/RAID guild op Lordaeron vir Horde Spelers.
Op die stadium groei ons nog is is dit maar nog `n sosiale lekker kuier guild. Ons hoop om groot genoeg te raak om RAIDS te kan begin doen. Ons het al reeds `n paar 80's maar meeste is alts van dieselfde spelers. Ons doen so nou en dan FoS, PoS runs om mekaar te help gear sodat ons Heroics ook kan doen.
Die guild se naam is "Die Kampvuur", om aan te sluit kontak een van die offisiere as hulle aan lyn is. Gewoonlik in die aande of oor naweke is hulle aan lyn.
Offisiere:
Mariko, Shingalana, Femfatale, Buffix, Tinkerbele, Witwarm, Dundunduh