1. uhm weird question, ekt n guild gejoin <we pee in moonwels> met een "l" in moonwels is dit die regte een?
    Nee, dit is n amerikaanse guild. Ons het 2 l'le en Daxdruid sal die GM wees.
    :D

  2. Enige Suid-Afrikaanse guild het so rond 40-70% onaktief te wees of die guild doen niks. Ek sal eerder enige Amerikaanse guild join slefs Russiese guild wat engels praat solank dit aktief is.

  3. Dis presies waar jy die fout maak.

    Ons is baie aktief.

    Hoop jy kom tot jou sinne.

  4. Befokte guild manne level n ding blind. Join mossige los kinnes hiers dit Heeltyd Speeltyd ou bul

  5. Kom aan ons weet julle wil join kom net geniet die game saam met ons guild groei elke dag maak die regte besluit

  6. Willem's Avatar
    Willem
    Guest
    Sal graag wil join maar gan wag totdat die nuwe realm uitkom, guild klink awsome! Ek kom van wotlk af

  7. AWESOME GUILD!

    Julle mense kan maar gerus join!

    Let the leveling begin!

  8. Kom aan ons weet julle wil join kom net geniet die game saam met ons guild groei elke dag maak die regte besluit
    Yes Willem, ek neem aan jy in nie n donor nie? Dis q's is nogal heavy as jy nie n donor is nie.

    Maar join gerus, the more the merrier!
    Sien uit om van jou te hoor!

  9. Donors het pienk naam.

    Myne geel, so non-premium.

    Maar dalk gebryk hy iemand anders se acc / will realmfirst goed he.

  10. Donors het pienk naam.

    Myne geel, so non-premium.

    Maar dalk gebryk hy iemand anders se acc / will realmfirst goed he.
    Ja lol @ naam kleur. Ek is blind.

    Glo nie realmfirst is waaroor hy worry nie want ons gaan nie beweeg na nuwe realm nie, ons bly op stormstout.

    Merlin23 in watse guild is jy?

  11. Orait boy'tjies

    @Stefan

    Moenie laat ons nou vir mekaar kak vertel nie, maar jys 100% verkeerd!!

    Jys welkom om my armory te kyk van cata http://armory.molten-wow.com/charact...sian/Sargeras/

    Kom join ons op milkstout u will love it!!!!

    What is love

  12. Superkoei in jou moeder se huisie :D

  13. Ek speel te lekker op aktiewe pve guild en ek twyvel as julle baie raids/premades/dungeons doesn.

  14. Ek speel te lekker op aktiewe pve guild en ek twyvel as julle baie raids/premades/dungeons doesn.
    Kom jy al weer met die 'twyfel' en 'onaktief' sigh dude
    As jy nie blind was nie, sou jy op my armory sien ds clear fl clear + rag hc

    http://armory.molten-wow.com/character-profile/Roadbloc/Sargeras/
    http://armory.molten-wow.com/character-profile/Cleaved/Sargeras/
    http://armory.molten-wow.com/character-profile/Ephesian/Sargeras/

    Anyways niemand dwing jou om te join, best of luck

  15. http://armory.molten-wow.com/character-profile/Roadbloc/Sargeras/
    http://armory.molten-wow.com/character-profile/Cleaved/Sargeras/
    http://armory.molten-wow.com/character-profile/Ephesian/Sargeras/

    Anyways niemand dwing jou om te join, best of luck
    Lol kon dit nie beter s?¬ nie. Ons is alles behalwe onaktief, maar ek verstaan hierdie stefanseun se punt. Hy het dalk retail gespeel en het n klein tottie. Hiehie:D

First 123 Last

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •