1. Awe boys. Kort die game!

    awe ouens wil graag hoor of iemand in kaapstad bly?

    Nie lus om 27gb te download nie... iemand n brother help met die game se copy paste?

    thx

    Jacques

  2. Awe bra ek is ook van die kaap, laat weet my as jy nog die game kort!

    Saluut


  3. Weer eens se OP dat hy nie lus is om 27gb te download nie...
    Sukkel jy om te lees?

  4. Weer eens se OP dat hy nie lus is om 27gb te download nie...
    Sukkel jy om te lees?
    Lyk my nie jy verstaan hoe die 5min installer werk nie. Ahh well, nie tyd vir mense wat nie n brein het nie :)

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •