Ek is op die oomblik in die WotLK realm Icecrown. Eks in n high end guild en ons destroy Aurora se ratings as dit kom by Lich King 25heroic kills. Ek is ook n vriend van Dignity. As enige iemand belang stel om te kom own saam met my, kan jy vir 6 maande in Phoenix Risen jou training kry of as jy al klaar die heroics gewoond is, kom join ROYAL FLUSH. Pappa wag vir jou.