1. May 9, 2018  

    Lordaeron Horde Afrikaanse Guild

    Hi Almal,

    Ons het `n Afrikaanse sosiale/RAID guild op Lordaeron vir Horde Spelers.

    Op die stadium groei ons nog is is dit maar nog `n sosiale lekker kuier guild. Ons hoop om groot genoeg te raak om RAIDS te kan begin doen. Ons het al reeds `n paar 80's maar meeste is alts van dieselfde spelers. Ons doen so nou en dan FoS, PoS runs om mekaar te help gear sodat ons Heroics ook kan doen.

    Die guild se naam is "Die Kampvuur", om aan te sluit kontak een van die offisiere as hulle aan lyn is. Gewoonlik in die aande of oor naweke is hulle aan lyn.

    Offisiere:

    Mariko, Shingalana, Femfatale, Buffix, Tinkerbele, Witwarm, Dundunduh
    Edited: May 9, 2018

  2. Hoe active is die guild, hoeveel active members is daar?

  3. Ek oorweeg dit om die Afrikaanse Suid-Afrikaanse guild weer te begin. Dit gaan meestal `n social guild wees, maar ons kan saam dungeon en dalk RAID as dit groot en besig genoeg raak. Hang af hoe die balangstelling is. Discord Kanaal: https://discord.gg/ZQ5yFtD
    Edited: February 27, 2020

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •