Wie speeel almal op Neltharion?
Printable View
Wie speeel almal op Neltharion?
Horde rogue
Are there any Allaince players here?
Join hier Alliance http://forum.warmane.com/showthread....-on-Neltharion
Yes julle. Ek speel horde en alliane. Sal lekker wees om met paar van julle te kan praat. Obveznico & Skips.
ek doen maar die server bly vir my se disconnected as ek wil in log :<