Nee, dit is n amerikaanse guild. Ons het 2 l'le en Daxdruid sal die GM wees.
:D
Printable View
Enige Suid-Afrikaanse guild het so rond 40-70% onaktief te wees of die guild doen niks. Ek sal eerder enige Amerikaanse guild join slefs Russiese guild wat engels praat solank dit aktief is.
Dis presies waar jy die fout maak.
Ons is baie aktief.
Hoop jy kom tot jou sinne.
Befokte guild manne level n ding blind. Join mossige los kinnes hiers dit Heeltyd Speeltyd ou bul
Kom aan ons weet julle wil join kom net geniet die game saam met ons guild groei elke dag maak die regte besluit
Sal graag wil join maar gan wag totdat die nuwe realm uitkom, guild klink awsome! Ek kom van wotlk af
AWESOME GUILD!
Julle mense kan maar gerus join!
Let the leveling begin!
Donors het pienk naam.
Myne geel, so non-premium.
Maar dalk gebryk hy iemand anders se acc / will realmfirst goed he.
Orait boy'tjies
@Stefan
Moenie laat ons nou vir mekaar kak vertel nie, maar jys 100% verkeerd!!
Jys welkom om my armory te kyk van cata http://armory.molten-wow.com/charact...sian/Sargeras/
Kom join ons op milkstout u will love it!!!!
What is love
Superkoei in jou moeder se huisie :D
Ek speel te lekker op aktiewe pve guild en ek twyvel as julle baie raids/premades/dungeons doesn.
Kom jy al weer met die 'twyfel' en 'onaktief' sigh dude
As jy nie blind was nie, sou jy op my armory sien ds clear fl clear + rag hc
http://armory.molten-wow.com/character-profile/Roadbloc/Sargeras/
http://armory.molten-wow.com/character-profile/Cleaved/Sargeras/
http://armory.molten-wow.com/character-profile/Ephesian/Sargeras/
Anyways niemand dwing jou om te join, best of luck