-
Hello there!
The guild is going strong and doing good. Currently lvl22 and leveling from scratch is much easier now.
The 2 dungeons,Temple of the Jade Serpent and Gate of the Setting Sun, will soon be released and then the fun pve part starts!
Feel free to join us!
Whisper Daxwarrior, Daxdruid, Daxpaladin or Daxhunter ingame!
Let the SA molteneers unite!
-
So sadly het ek my panda op ally side laat val...sodra dit moontlik is sal ek rond bedel vir mense om vir my te faction change, see u guys soon!
#edit: sien nou net 'n mens kan dit doen met vote points sodra dit enable word:D , btw is die queues vir BG's lank?
-
Q's vir battlegrounds is okay.
En ja dis 150 vote points as jy wil faction change.
Bly om te hoor jy gaan ons join!
Sien binnekort! :D
-
Guild het gisteraand level 25 geslaan :D
-
Hows the guild pop looking? and do you pvp often via premades?
-
We're round about 30 peeps now.
People are still leveling hard, only been doing 5man normal bg's
I'm 475 ilvl :D
-
-
Quote:
Originally Posted by
Supremacist
Ally or Horde guild?
Guild name: "We pee in moonwells"
Faction: Horde
Hopelik na vanaand se 'big update' word die 2 dungeons release!!!
-
Kan nie wag vir daardie dungeons nie!
-
Ek't gesien hulle het raid bosses ook begin script.
Mens weet nooit, dalk kom mogushan vaults ook uit.
Maar as daar nou nie n dungeon release word nie, bliksem ek sommer vir eskom.
-
Mogushan Vaults!
Lets go go go!
Sien julle mense vannand vir die eerste raid!
-
Mcdonaldz
Jisjis eks terug, nog op WotLK opi oomblik in guild Dignity op Deathwing, enige ou EPAR members daar? Sal binnekort MoP uitcheck indien ek verveel word deur LK.