Dag se Ouens, Dames, Ooms en Tannies!

Ons het n Guild of die nuwe realm op horde kant met die naam rejects. Sal amazing wees as ons nog n paar afrikaanse mense kan kry. maak nie saak van jou level of gear nie want ons self is nog besig om te level.

Kontak Rekkov/Sueviki in-game :D dan gesels ons.

Toodles! lol